by Dr.Jan van Elfen, ISBN:9780624048633, R110.00, Order
Hierdie tienergids vir meisies is alombekend en vertroud. Nou is dit op datum gebring vir ’n nuwe generasie.
Dit bevat inligting oor al die sake wat tieners kwel: liggaamlike veranderinge, verhoudings, dwelms, seksualiteit en liefde.
Ook beskikbaar in Afrikaans as Wat meisies moet weet.
No comments:
Post a Comment