deur Dr.Jan van Elfen, ISBN: 9780624048626, R110.00, Order
Hierdie tienergids vir meisies is alombekend en vertroud. Nou is dit op datum gebring vir ’n nuwe generasie.
Dit bevat inligting oor al die sake wat tieners kwel: liggaamlike veranderinge, verhoudings, dwelms, seksualiteit en liefde.
Ook beskikbaar in Engels as What every girl should know.
No comments:
Post a Comment