deur Dr.Jan van Elfen, ISBN:9780624048602, R110.00
Hierdie tienergids vir seuns is alombekend en vertroud. Nou is dit op datum gebring vir ’n nuwe generasie.
Dit bevat inligting oor die sake wat tieners kwel: liggaamlike veranderinge, verhoudings, dwelms, seksualiteit en liefde.
No comments:
Post a Comment